Andries kom tot rus (Afrikaans Edition)
‘n Ou Kaapse verhaal. Andries Dreyer, wees, optelkind en wewenaar, begin swerf na sy aanneem ouers uitgesterf het. Sy aanneem moeder het hom die waarheid vertel dat sy nie sy eie moeder is nie. Hy soek...
View ArticleDie Avonture van Charlie Vetappel (Afrikaans Edition)
Charlie Vetappel is ‘n gelukkige kind wat die lewe baie geniet saam met sy beste maat, Johan Bruinbroek. Saam het hulle vele avonture, van ‘n mak rivier tot ‘n oproerige ram tot ‘n...
View ArticleSoen (Afrikaans Edition)
die soen Die aanraking van twee lippe, tussen twee mense, kan vertel elke almal hulle sal ooit nodig om te weet vir elkeen – Hierin lê die waarheid waarvoor nie kan ontken – Dit is óf reg of is dit nie...
View ArticleWoorde Van Die Anderkant Af (Afrikaans Edition)
Aangrypende misdaadriller wat jou tot die laaste bladsy geïnterreseerd sal hou. Volg kommissaris Vincent Germano en sy ondersoekspan wat onvermoeid werk om hierdie saak op te los. ‘n Paar moontlike...
View Articleስመ ቅድሳት:: የመጽሐፍ ቅዱስ ስሞች ፍች። (Afrikaans Edition)
ይህ መጽሐፍ፥ የመጽሐፍ ቅዱስ ቃላትን ምስጢራዊ ምንጭ መሠረት ያደረገ መዝገበ ቃላት ነው። ለእንግሊዘኛው ቅጅ ‘HOLY NAMES’ የሚል ርዕስ ተሰጥቶታል። የአማረኛው ደግሞ ‘ስመ ቅድሳት’ የሚለው ርዕስ ነው። ‘ስመ ቅድሳት’ የሚለው ርዕስ የተሰጠው ስሙ ‘የተለዩ ስሞች’ የሚለውን ሐሳብ የያዘ በመሆኑ ነው። “ስምህን...
View ArticleOmnibus 2 (Afrikaans Edition)
Hierdie bundel bevat drie boeke vat voorheen afsonderlik gepubliseer is: Yolanda se Beurt – [ISBN 978-0-620-66984-9(epub) & ISBN 978-0-620-66985-6(mobi)] Ilse – [ISBN 978-0-620-67361-7 (e-pub)...
View ArticleToe ashope nog kampvure was: Stories om óú kampvure (Afrikaans Edition)
Hierdie is ‘n boek vir mense wat hou van die ver plekke – daar waar min ander mense ook spore trap. Ook hulle wat lief is vir jag en die natuur. Hierdie boek vertel stories van ware gebeure en ver...
View ArticleDie slegte vrou (Afrikaans Edition)
Tien jaar ná die moord op haar man, en die opspraakwekkende hofsaak, probeer Lente met haar lewe aangaan. Nuwe dorpie, nuwe bure, kunsklasse vir laerskoolkinders. Maar haar verlede haal haar in. ‘n Ou...
View Articlesuiderkruis karos (Afrikaans Edition)
Om te lees blaai om sak terug kussing jou rug lees my knieë opgetrek laat my uitspring deur jou oë tot lewe kom wysvinger gelek donkie-oor my vou my weer en weer stryk my plat sleep jou vinger oor my...
View ArticleLewe – Las of Lus? (Afrikaans Edition)
LEWE – LAS OF LUS? Die kwaliteit van jou lewe is ?n keuse. Alles in jou lewe het jy op een of ander onderliggende vlak gekies. Daar is geen slagoffers nie. Ons word daagliks met uiteenlopende keuses...
View ArticleAfrikaans Children’s Book: Alice in Wonderland (English and Afrikaans Edition)
Raise your children in a bilingual fashion with this bilingual coloring book that captures the magic and beauty of Alice in Wonderland’s story along with a dual language storytelling that is perfect...
View ArticleAnders: ‘n Paranormale Liefdesverhaal (Afrikaans Edition)
Veearts Karlia Roux is anders. Nie omdat sy ‘n vrou is en ‘n veearts is nie—ook nie omdat sy die dogter is van een van die mees welgestelde mense in Suid-Afrika nie. Nee, sy is anders omdat ‘n Empaat...
View ArticleHaan, Koning van die Son? (Lekker Lees) (Volume 5) (Afrikaans Edition)
‘n Komiese en kleurvolle verhaal van ‘n haan wat verkeerdelik gesien word as die koning van die son. Dit is deel van die “Lekker lees” reeks boekies wat lees aanmoedig en leesvaardighede verbeter. Die...
View ArticleDie Boere Romantiek: 2017 (Die Boere Romatiek) (Afrikaans Edition)
Kumbaya se gat man! Hy is ongehoorsaam. Onbeheerbaar. ‘n Radikale invloed. Rebels. ‘n Boere Romantiek. Dis Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt of Jakobi Kid soos die Ingelse hom ken. Te regs vir...
View ArticleDit Is Donkermaan (Afrikaans Edition)
Elke skrywer, of dit nou nie-fiksie of fiksie is probeer om aan die leser ʼn eksemplaar van unisiteit te bied. Ook is dit my strewe. Die vraag is egter hoe bereik jy as skrywer daardie unikum eksemplaar...
View ArticleTom die Sokker Bal. (Afrikaans Edition)
Afrikaanse leesboek vir kinders 3 -6. Tom die sokker bal.
View ArticleErfgenaam (Afrikaans Edition)
In 1703 koop Hans Kaspar Geringer ‘n beeldskone slavin van Bengal Indie; ‘n vrou met die naam van Anna. Hoeveel was sy werd? Niks. Of so het hulle gedink. Nagenoeg drie-honderd jaar later vind ons...
View ArticleWolkie Woel Sien Homself (Wolkie Woel Stories) (Volume 1) (Afrikaans Edition)
Wolkie Woel sien Homself is ‘n fiksie verhaal van ‘n Wolkie en sy maatjie Vlegsel wat op avonture gaan en verskillende weer-patrone ontdek. Die boek stel kinders bloot aan verskillende aspekte van die...
View Article‘n Week se Italiaanse kookgenot (Afrikaans Edition)
Maklike en smullekker tradisionele Italiaanse resepte geskryf deur ‘n Italianer wat deur sy ma se heerlike kos geïnspireer is.
View Article