Quantcast
Channel: Afrikaanse Boeke
Viewing all articles
Browse latest Browse all 185

Haan, Koning van die Son? (Lekker Lees) (Volume 5) (Afrikaans Edition)

$
0
0

‘n Komiese en kleurvolle verhaal van ‘n haan wat verkeerdelik gesien word as die koning van die son. Dit is deel van die “Lekker lees” reeks boekies wat lees aanmoedig en leesvaardighede verbeter. Die boek is geskik vir kinders tussen die ouderdom van 4 to 10 jaar.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 185