Quantcast
Channel: Afrikaanse Boeke
Viewing all articles
Browse latest Browse all 185

Die Boere Romantiek: 2017 (Die Boere Romatiek) (Afrikaans Edition)

$
0
0

Kumbaya se gat man! Hy is ongehoorsaam. Onbeheerbaar. ‘n Radikale invloed. Rebels. ‘n Boere Romantiek. Dis Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt of Jakobi Kid soos die Ingelse hom ken. Te regs vir tradisionele publikasie en te katools om sy goed gratis weg te gee. ‘n Lekker koue wind op ‘n vuurwarm dag. Hier’s hy nou julle. So gemaak en so gelaat staan. Die Boere Romantiek: Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt! Hierdie volume bevat stories van herkoms. Van geskiedenis. Van seks en geweld. Van alles wat die lewe lekker maak.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 185