Charlie Vetappel is ‘n gelukkige kind wat die lewe baie geniet saam met sy beste maat, Johan Bruinbroek. Saam het hulle vele avonture, van ‘n mak rivier tot ‘n oproerige ram tot ‘n bewende-bene-bangmaak spookhuis.
↧