Quantcast
Channel: Afrikaanse Boeke
Browsing all 185 articles
Browse latest View live

Die Wind in die Wilgers: The Wind in the Willows (Afrikaans edition)

The Wind in the Willows (Afrikaans edition)

View Article


13 uur (Afrikaans Edition)

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans  – en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het....

View Article


Ikarus (Afrikaans Edition)

Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands – dié Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat ‘n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer...

View Article

Motors, Trokke En Alles Wat Ry (Afrikaans Edition)

View Article

Die Gesteelde Wit Olifant: The Stolen White Elephant (Afrikaans edition)

The Stolen White Elephant (Afrikaans edition)

View Article


Die Deur in die Muur en Ander Stories: The Door in the Wall and Other Stories...

The Door in the Wall (Afrikaans edition)

View Article

Deur Die Spieel (Afrikaans Edition)

Through the Looking Glass, Afrikaans edition

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is ek klein?: ‘n Prente Storie deur Phillip Winterberg en Nadja Wichmann...

Afrikaans Edition “Am I small?” – Tamia is not sure and keeps asking various animals that she meets on her journey. Eventually she finds the surprising answer… Reviews “immensely enjoyable”—ForeWord...

View Article


Afrikaans-English, English-Afrikaans Dictionary: With Over 28,000 Entries...

Afrikaans-English, English-Afrikaans dictionary with over 28,000 entries. It has numbered senses and idioms, and is a compact bilingual resource for learners and visitors to South Africa. It shows...

View Article


Dictionary: English to Afrikaans, Afrikaans to English: Woordeboek: Engels na...

Over 44,000 words, translated from English to Afrikaans and Afrikaans to English.

View Article

Spoor (Afrikaans Edition)

Op ‘n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal – die reuse Smith & Wesson Model 500 – teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: “Waar is dit?” Hy weet nie. Hulle belieg en...

View Article

Kobra: Afrikaans Edition

Deon Meyer, die mees gewilde Afrikaanse spanningsverhaalskrywer, se nuwe roman is nou beskikbaar as luisterboek! Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid....

View Article

Die Gebreekte Raam (Afrikaans Edition)

‘n Man word dood in sy kunsgalery gevind en daar sal van Vincent Germano verwag word om deur duisende moontlike aannames te waad. Die Kommissaris sal die swartgallige ondersoek moet hanteer.

View Article


Geheime Revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas (Afrikaans Edition)

In die duister wêreld van spioene geld die gewone reëls nie. Niël Barnard onthul wat hy in die 1980’s as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het – soos hoogs geheime gesprekke wat hy...

View Article

TamatiestraaT (Afrikaans Edition)

Die veertienjarige Lelanie Louw se ma spring onverwags saam met haar nuwe man op ’n vliegtuig na Europa. Niemand het ’n idee wanneer om haar terug te verwag nie. Inteendeel, dit lyk al hoe meer vir die...

View Article


Orion (Afrikaans Edition)

‘n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ‘n blaasvlam gemartel en toe met ‘n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het...

View Article

Kamphoer (Afrikaans Edition)

Kamphoer is die ware verhaal van ‘n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls gegooi is. Met die hulp van ‘n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die...

View Article


Alice in Wonderland (Afrikaans edition)

.

View Article

The Storm – Afrikaans (Afrikaans Edition)

Goeie poësie is geskryf af as dit gevoel en uitgedruk in die rou passie van die oomblik. Wat gevang te laat die leser die rou emosie wat uit die vers voel.

View Article

Infanta (Afrikaans Edition)

Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel vir Artemis keer: die vigilante wat besig is om misdaad teen kinders met ‘n lang lem te wreek. Met die media wat skree, politici wat...

View Article
Browsing all 185 articles
Browse latest View live