150 Stories (Afrikaans Edition)
Hierdie versameling sluit byna al Nataniël se verhoogverhale (Afrikaans én Engels) in uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When...
View ArticleSarah du Pisanie Omnibus 8 (Afrikaans Edition)
In ‘n Juffrou vir Skurwekop regeer Bertus Kruger met ‘n ysterhand oor sy klein koninkryk – Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie...
View ArticleGeheime Revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas (Afrikaans Edition)
In die duister wêreld van spioene geld die gewone reëls nie. Niël Barnard onthul wat hy in die 1980’s as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het – soos hoogs geheime gesprekke wat hy...
View ArticleTamatiestraaT (Afrikaans Edition)
Die veertienjarige Lelanie Louw se ma spring onverwags saam met haar nuwe man op ’n vliegtuig na Europa. Niemand het ’n idee wanneer om haar terug te verwag nie. Inteendeel, dit lyk al hoe meer vir die...
View ArticleOrion (Afrikaans Edition)
‘n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ‘n blaasvlam gemartel en toe met ‘n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het...
View ArticleKamphoer (Afrikaans Edition)
Kamphoer is die ware verhaal van ‘n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls gegooi is. Met die hulp van ‘n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die...
View ArticlePart Three – the Journey – Afrikaans (Afrikaans Edition)
Hierdie storie is oor vriendskap, vertroue, dapperheid, en sweer selfs vir die prys van ‘n mens se lewe gehou. Dit is ook oor die aanvaarding van die, maak nie saak hoe vreemd, ongeag van waar hulle...
View ArticleLekker slaap, wolfie ? Sleep Tight, Little Wolf. Tweetalige kinderboek...
Tweetalige kinderboek (vanaf 2 jaar) Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag – en vind onverwags geselskap…Lekker...
View ArticleOnsigbaar (Afrikaans Edition)
Lemmer is ‘n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die...
View ArticleRaaisel Van ‘N Moordenaar (Afrikaans Edition)
‘n Duister ondersoek vir Kommissaris Vincent Germano, wat gedwing word om voort te gaan, al hoe meer wisselvallig langs die fyn lyn wat slagoffer van moordenaar skei.
View ArticleModerne Russiese-Boere-woordeboek (Afrikaans Edition)
Modern Russian-Boer dictionary contains translations of about 13,500 Russian words. It includes not only the most common words of the Russian language, but also a number of words that appear in Russian...
View ArticleKinders se Kortverhale (Afrikaans Edition)
Een van die baie maniere om kinders te leer, die lesse van moraliteit is deur kortverhale. Kinders was nog altyd lees kortverhale, en deur hulle lees hulle kry wat belangstel in die lees van ander...
View ArticleBible Ethics: A Manual Of Instruction In The History And Principles Of...
This is a reproduction of a book published before 1923. This book may have occasional imperfections such as missing or blurred pages, poor pictures, errant marks, etc. that were either part of the...
View ArticleJoshua Abrams – Afrikaans (Afrikaans Edition)
Dit is ‘n reeks van stories oor wat gedoen moet word na die lyn wat getrek, in die sand, is gestap oor. Ek is nie volmaak nie so my vertalings nie óf sal wees. Maar ek is dapper genoeg om te probeer....
View ArticleAlpha se Maats (Afrikaans Edition)
Twee shifters is beter as een Cleo het alles onder beheer: sy is ‘n wild suksesvol uitvoerende hoof, Alpha van ‘n kragtige beer wisselaar stam, en ‘n totaal prikklepop. Wanneer ‘n besigheid transaksie...
View ArticleEna Murray-omnibus 39 (Afrikaans Edition)
In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal ‘n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil hê nie. Die oplossing: hulle soek eerder sélf ‘n moeder so...
View ArticleDaardie Nag (Afrikaans Edition)
Na haar ginekologiese operasie is Debbie Bosman gereed om met haar liefdeslewe voor te gaan. Haar man Bossie is die man van haar drome, maar hy stel glad nie meer in haar belang nie. Hy moes te lank...
View ArticleOuma se Tuis Kombuis: Tradisionele Boere Resepte (Volume 1) (Afrikaans Edition)
Die boek bevat n versameling van ou Suid Afrikaans Tradisionele Boere Resepte, sommige meer as 100 jaar oud. Daar is n fantastiese Biltong resep en 3 verskillende Boerewors resepte om van te kies....
View ArticleDie Dapper Muis (Afrikaans Edition)
Betty Misheiker het sedert die vroëe vyftiger jare vir kinders geskryf. Hierdie boek is gebasseer op een van die mees populêre kinderliedjies. Dit vertel die pittige storie van ‘n klein muisie wat...
View Article