Quantcast
Channel: Afrikaanse Boeke
Viewing all articles
Browse latest Browse all 185

Orion (Afrikaans Edition)

$
0
0

‘n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ‘n blaasvlam gemartel en toe met ‘n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en ‘n testament te vind.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 185