Quantcast
Channel: Afrikaanse Boeke
Viewing all articles
Browse latest Browse all 185

13 uur (Afrikaans Edition)

$
0
0
Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans  – en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Bennie Griessel neem die spoor. Maar net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te [More]

Viewing all articles
Browse latest Browse all 185