Nelie König (née Streicher) is gebore 31 Oktober 1923 op ‘n plaas in Suid Afrika. In haar memoirs vertel sy van plaaskind wees, grootword, jongmens wees, trou en kinders grootmaak in mid-1900 se Suid Afrika.
↧