Quantcast
Channel: Afrikaanse Boeke
Viewing all articles
Browse latest Browse all 185

Eensaam: ‘n Vrye Vers Digbundel (Afrikaans Edition)

$
0
0

Hierdie boek is gevul met vrye vers gedigte; party is kort en ander lank. Daar is geen reëls wat gevolg word nie. Hier en daar rym iets maar op ander plekke weer nie. Dit is bloot net woorde wat vorm in my gedagtes wat ek besluit het om neer te pen.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 185