Hierdie boek van 42 kortverhale poog om die kultuur van ons mense te weerspieël deur die oë van die skrywer. Will Ferreira het baie draaie deur Suid-Afrika en verskeie kuturele groepe geloop en skryf lekker gemaklik oor sy ondervindings en gevoellens. Die boek is geskryf om die leser toe te laat om te lag en [More]
↧