Quantcast
Channel: Afrikaanse Boeke
Viewing all articles
Browse latest Browse all 185

Groen Koffie –‘n gewigsverlies waarborg?: Hoe jy vinnig en maklik gewig kan verloor met groen koffie (Afrikaans Edition)

$
0
0

Peter Carl Simons is vir jare werksaam in die dieet sektor, en het die onmenslike strategieë van sekere vervaardigers eerstehands aanskou. Hy weet dat die motivering agter baie “wonderwerk geneesmiddels” slegs is om baie vinnig ryk te word. As gevolg van die feit dat baie van die aangebiede middels slegs kos aanvullings is wat byna nooit nagegaan word nie, kan die vervaardiger bloot “enige stuk twak” saam meng, ‘n mooi naam daarop plak, en ‘n onbekende dokter of professor betaal om op kamera te glimlag vir die produk. Op die oomblik is ‘n nuwe dieet golf besig om oor die groot dam te kom: “Groen koffieboon ekstrak” is die nuutste wonderwerk kuur vir vetsug, om gesonde te lewe, en om jou metabolisme te optimaliseer. Simons weet die volgende: Die benadering is nie ‘n slegte idee nie, maar daar is ‘n baie goedkoper alternatief wat net so goed werk, en wat juis vir daai spesifieke rede nie aan die dag gebring word deur vervaardigers en hul dokters nie – dit sou minder geld vir hulle beteken. Dit is waarom Simons jou hier die waarheid vertel.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 185

Trending Articles


HOY PANGIT, MAGBAYAD KA!


Henry el monstruo feliz para colorear e imprimir


Dama y vagabundo para pintar


Girasoles para colorear


Good Morning Quotes


RE: Mutton Pies (jameskoiman)


Hagibis (1946) by Francisco V. Coching


Ka riam ka beit bad ka por riam


Vimeo Create - Video Maker & Editor 1.6.0 by Vimeo Inc


Vimeo 3.42.1 by Vimeo Inc